Hier hou ek ´n log by van alle films waarna ek kyk. Ek het op 20 Julie 2005 hiermee begin.

10 juni 2006

Die einde van hierdie Blog.

Ek hou nie meer hierdie Blog by nie.

As jy wil sien watter flieks ek die laaste tyd gesien het, gaan na http://www.potgooi.nl en sien alles daar!

Groete
Aapstertjie