Lord of War (2005)
http://www.imdb.com/title/tt0399295/IMDB rating: 7.6
My rating: 8
Wat ´n verrassing! Ek was regtig nie lus om hierdie film te kyk nie. Wat kan so interessant wees aan 'n film oor iemand wat ryk word deur die lewens van ander mense in gevaar te stel? Ek beveel hierdie film ten sterkste aan.
Nie vir kinders nie.


0 Comments:
Een reactie plaatsen
<< Home