Hier hou ek ´n log by van alle films waarna ek kyk. Ek het op 20 Julie 2005 hiermee begin.

21 mei 2006

Long Distance (2005)

http://www.imdb.com/title/tt0425206/
IMDB rating: 5.1
My rating: 6
Nie 'n supergoeie fliek nie, maar wel die moeite werd om te kyk. Volgens my maar 'n low budget fliekie.
Vir alle ouderdomme.