Hier hou ek ´n log by van alle films waarna ek kyk. Ek het op 20 Julie 2005 hiermee begin.

17 mei 2006

Date Movie (2006)

http://www.imdb.com/title/tt0466342/
IMDB rating: 2.7
My rating: 3
Mens het geweet hierdie film sal nie 'n Oscar wennaar wees nie...!!! Hoekom het mens dan daarna gekyk? Ek weet nie. Omdat dit maklik was? Wat ´n super swak fliek!!!
Vir alle ouderdomme.