Hier hou ek ´n log by van alle films waarna ek kyk. Ek het op 20 Julie 2005 hiermee begin.

11 mei 2006

Crazy Monkey Presents Straight Outta Benoni (2005)

http://www.imdb.com/title/tt0439518/
IMDB rating: 5.3
My rating: 3
Was maar ´n swak fliekkie!!! Wou dit graag sien omdat ek nie geweet het wie Brett Goldin is (was) nie. Dis nou die akteur wat op 16 April 2006 in Kaapstad vermoor is. Sad as dit jou life's work is...
Vir alle ouderdomme.