Pride & Prejudice (2005)
http://www.imdb.com/title/tt0414387/IMDB rating: 7.7
My rating: 6
Hierdie tipe flieks is vir my altyd so moeilik om te begin kyk. As mens dan eindelik so vêr is, geniet ek dit meestal wel. Ek sien egter nie die rede waarom so baie mense so rave oor hierdie tipe flieks nie. Okay, ek weet dis 'n classic, maar hoekom? Só besonder is dit nie...
Alle ouderdomme.


0 Comments:
Een reactie plaatsen
<< Home