Hier hou ek ´n log by van alle films waarna ek kyk. Ek het op 20 Julie 2005 hiermee begin.

06 april 2006

Cheaper by the Dozen 2 (2005)

http://www.imdb.com/title/tt0452598/
IMDB rating: 4.7
My rating: 4
Ag ja... Ek sê liewer niks.
Vir alle ouderdomme. Maar liewer nie!