Hier hou ek ´n log by van alle films waarna ek kyk. Ek het op 20 Julie 2005 hiermee begin.

09 april 2006

Basic Instinct 2 (2006)

http://www.imdb.com/title/tt0430912/
IMDB rating: 2.9
My rating: 6
Nou ja, ek weet nie waarom hierdie fliek sulke swak beoordelings kry op IMDB nie! Ek het dit nie so swak gevind nie, inteendeel. As jy gaan om die naaktheid van die eerste Basic Instinct te sien, gaan jy teleurgesteld wees... Hierdie fliek se taal is wel skokkend, maar die visuele was veel erger in die eerste film. Die storie is heeltemal nie voorspelbaar nie en mens bly raai tot aan die einde, selfs daarna... Kyk dit gerus!
Nie vir kinders of Ouma's en Oupa's nie.

2 Comments:

Anonymous Anoniem said...

Hi Bro
My kinders geniet dit nie soos die eerste een nie!
Laat weet my asb as jy my comment kry!
Runel

woensdag, mei 10, 2006 1:23:00 PM

 
Anonymous Anoniem said...

Die comment was bedoel vir Ice Age The Meltdown!!!

woensdag, mei 10, 2006 1:25:00 PM

 

Een reactie plaatsen

<< Home